Wat Doen Ons?

Ons bied Wiskunde en Wetenskap klasse met passie en uitnemendheid aan! Ons help studente om mikpunte te stel en gebruik dan ’n baie gefokusde plan om by daardie mikpunte uit te kom

Hoe Doen Ons Dit?

Weeklikse Klasse

Die Boomhuis bied weeklikse klasse van 'n uur en 'n half aan, hierdie klasse word in skool verband aangebied.

Passievolle Tutors

By Die Boomhuis, kan ons jou kind so baie help met ons passievolle tutors en personeel.

Verstaan Maklik

Ons help leerders om die werk op te breek en te verstaan, ons verduidelik die werk op 'n manier wat hulle dit sal verstaan.

Herhaling en Oefeninge

Ons maak seker jou kind leer en verstaan op dieselfde tyd deur die werk te herhaal en in te oefen.

Opsommings & Ekstra Werk

Die Boomhuis help jou kind deur opsommings aan te bied en weeklikse ekstra werk gee.

Werk Tuis

Jou kind kan van die gemak van sy huis af, die ekstra werk voltooi en inoefen to hy/sy dit verstaan

Skerp Fokus

Die Boomhuis fokus ongelooflik erg op eksamens, en doen soveel ekstra vir eksamenvoorbereidings.

Groot Verskille

Jou kind se punte sal definitief styg as hulle, hulle kant bring, dit sal jou kind se selfvertroue en punte verder laat styg.

Ondersteuning

Die Boomhuis maak seker jou kind kry die ondersteuning wat hy/sy nodig het. Ons ondersteun jou kind reg deur die jaar.

Jaar Begin
1980
Tutors
0
Studente
0 +
Aanbeveel
0 %

SLUIT AAN VANDAG!